Saturday, January 19, 2008

Hier is hoe ons transport is in Manila. Ons betaal ongeveer 7.5 pesos vir so 5km. na die naaste winkel. Ons word ingeryg soos sardiens.

Hier is die kinders op pad na ons vervoer toe om na huise te gaan kyk om te huur.

2 comments:

Die de Beers said...

Dankie vir die foto`s. Dit reen hier aanhoudend van Vrydag. As ek kyk na die foto van julle oppad lyk dit asof dit daar ook baie reen. Is dit die reen seisoen daar of reen dit reg deur die jaar. Het julle al `n huis gekry en is dit maklik? om daar iets te huur te kry.? Ons sit hier en wonder baie. My maag trek op `n knop as ek net dink aan wat dit alles bekels om so in die vreemde weer`n dak oor jou kop te moet kry.
Ons dink aan julle en ons bid julle God se vrede toe en dat julle Sy krag sal in oorvloed ontvang vir hierdie tyd
Al ons Liefde

Liza on Maui said...

"para" for stop :) - fun watching that mini video

Thanks for visiting my blog today. I am a Filipina living on Maui. Please feel free to e-mail me if you have any questions on Filipino culture.

God bless you,
Liza

Search

Google